KONTAK ONS
LERAAR
SOSIALE MEDIA
DIENSTYE
GLO IN JESUS CHRISTUS
Daar is GEEN manier anders as deur Jesus om die hemel binne te gaan nie, het jy dit geweet?
Hy sê: "Ek is die weg en die waarheid en die lewe, niemand gaan na die Vader behalwe deur My nie". Dit is Jesus se woorde.
As jy die hel wil vermy na jou dood en verseker dat jy saam met God in die hemelse paradys wandel, is Jesus jou enigste oplossing.
Wat beteken dit vir my? Hoe werk dit?
VISIE EN MISSIE
Om die koninkryk van Jesus Christus in Roodepoort en ook verder uit te brei deur toegeruste, versorgde en diensbare lidmate wat voldoen aan God se verwagting.
VISSIE EN MISSIE
Om die koninkryk van Jesus Christus in Roodepoort en ook verder uit te brei deur toegeruste, versorgde en diensbare lidmate wat voldoen aan God se verwagting.
DENOMINASIE
Lid v.d Evangelies-Gereformeerde Kerk van Suid Afrika. Die Kerk ontstaan op 21 April 1944 . Ons is Evangelies in ons boodskap, Gereformeerd in aanbidding en Die Woord bly ons fokus.

WAT ONS GLO
Die Evangelie wat ons verkondig sluit in : Wedergeboorte, Heiligmaking , Goddelike genesing en die Wederkoms van onse Here Jesus. Ons vervul dit in liefdesdiens deur ons Godgegewe gawes.

Leer meer hier